Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Bekendes praat oor godsdiens in die boek Die Braambos bly brand

June 13 @ 6:30 pm - 7:00 pm

Die braambos bly brand is ’n bundel verhale oor hul godsdiensbelewenisse deur bekende Suid-Afrikaners uit alle bedrywe wat saamgestel is deur Chris Jones en Pieter Malan. Jones en ’n paneel bestaande uit mens wat bydraes gelewer het gesels by die Breytenbach-boekklub oor die verhale van die verskillende skrywers. Die gesprek is op Donderdag 23 Junie in Die Bôrdienghuis. Dit begin 18:30 vir 19:00 en kos R30 per persoon, wat wyn en ligte eetgoed insluit. Bespreek by 084 501 0355 / 021 873 7376 of thebooktraders@gmail.com

Details

Date:
June 13
Time:
6:30 pm - 7:00 pm
Event Category:

Venue

Breytenbach Sentrum
14 Burger Street, PO Box 365
Wellington, Western Cape 7655 South Africa
+ Google Map
Phone:
021 873 2786
Website:
www.breytenbachsentum.co.za