Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Basaar 2019 – Wellington-Noord

September 7 @ 8:00 am - 1:00 pm

Wellington-Noord se jaarlikse kerkbasaar is ‘n groot hoogtepunt op die dorpskalender. Almal is welkom! Kom kuier in ons deli, tuisgebak, tuine en tossels, heerlike ontbyt, kindertafel en vermaak en ook ‘n ongelooflike wit olifanttafel.

Details

Date:
September 7
Time:
8:00 am - 1:00 pm
Event Category:

Venue

NG Kerk Wellington Noord – Wellington Noord Geloofsgemeenskap
MacCronestraat 11
Wellington, South Africa 7655 South Africa
+ Google Map
Phone:
021 873 2763